+29
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg.

Daar is 3 standaard-eenhede, 4 luukse eenhede en 1 soldereenheid.

Elke luukse eenheid het ‘n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie met pragtige uitsigte. Verder is daar 'n kaggel vir die koue winteraande, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area. Die standaard-eenhede is ideaal vir oornag en bied tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen uitsig nie.

Die standaardeenhede is ideaal vir oornagverblyf en is nie vir selfsorg toegerus nie. Dit het ook nie 'n uitsig nie. Daar is wel tee- en koffiemaakgeriewe.

Die solderkamer her 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n spabad en stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n balkon met 'n tafel vir 6 en 'n Weberbraai. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor Gariepdam.

Die gebou, nie die slaapkamers nie, bied geslotekringtelevisie. Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 782 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Melissa P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable stay. This was a good overnight stop for our journey from CPT to Durban. The room was clean, neat and comfortable. We had a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Carine V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, perfekte huisie, eenheid goed ingerig en uitstekende gasvrou! Ons het heerlik gekuier by A'Damsview! Akkommodasie presies soos op die...
Sien meer
Feb 2026
Heleen K
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die plek om te oornag. Soos altyd skoon netjiese verblyf. Fantastiese diens.
Feb 2026
Elizabeth N
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, gerieflik, skoon. Ek kan Adamsview sterk aanbeveel vir reisigers om te oornag.
Feb 2026
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en baie veilig. Baie lekker gebly. Het ons baie vriendelik ontvang. Sy het ons 'n keuse van akkommodasie aangebied en dit was absoluut perfek v...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 805

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink A'Damsview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 782 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang