+29
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

A'Damsview is in Gariepdam en bied ‘n pragtige uitsig oor dié dam. Dis sowat 5 km vanaf die N1 en ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg.

Daar is 3 standaard-eenhede, 4 luukse eenhede en 1 soldereenheid.

Elke luukse eenheid het ‘n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie met pragtige uitsigte. Verder is daar 'n kaggel vir die koue winteraande, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area. Die standaard-eenhede is ideaal vir oornag en bied tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen uitsig nie.

Die standaardeenhede is ideaal vir oornagverblyf en is nie vir selfsorg toegerus nie. Dit het ook nie 'n uitsig nie. Daar is wel tee- en koffiemaakgeriewe.

Die solderkamer her 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n spabad en stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n balkon met 'n tafel vir 6 en 'n Weberbraai. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor Gariepdam.

Die gebou, nie die slaapkamers nie, bied geslotekringtelevisie. Troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 795 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Linette D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lekker plek om te bly vir 'n nag of meer. A'damsview is ideaal geleë tov ligging en uitsig op die dam. Die standaard eenheid is voldoende vir 'n na...
Sien meer
Mrt 2026
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en 'n doodse stilte. Ons het baie lekker gebly, sal beslis elke keer daar oorbly.
Mrt 2026
Hanre E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike oornag verblyf. Heerlike oornag verblyf in Gariep. Die gasvrou was vriendelik en het goed gekommunikeer. Die kamer is heerlik groot met 'n mo...
Sien meer
Mrt 2026
Karien K
5.0
Pragtige uitsig, baie rustig. Ons het baie lekker gebly, die eenhede het alles wat jy nodig het met 'n pragtige uitsig van die dam. Die gasvrou was so...
Sien meer
Mrt 2026
Linette D
Saam met lewensmaat
5.0
Skitterende plek, ideaal vir kort of langer bly. Definitief die plek om te oornag of selfs langer te bly. Die eenheid is pragtig met alles wat nodig i...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 819

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink A'Damsview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 795 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang