+37
Selfsorg in Pretoria-Oos

Adorable Designs

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders onder 10 jaar, of 3 volwassenes) in Moreletapark.

Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy eie ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad en 'n stort. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Daar is ook 'n klein balkon waar gaste kan rook.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en komplimentêre beskuit word voorsien. Geen kookgeriewe is beskikbaar nie. Verder is daar 'n waaier, en TV met Netflix en onbeperkte WiFi. 'n Gasverwarmer word in die winter voorsien.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Adorable Designs bied maklike toegang tot die vernaamste roetes en is minder as 3 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 2 km vanaf Kimiad Gholfbaan en minder as 2 km vanaf Moreletakloof Natuurreservaat.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Antonia D
Saam met vriende
5.0
Peacefully. Baie lekker geslaap, mooi plek, met 'n mooi uitsig.
Apr 2025
Eldoret V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende diens, heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Rustige area. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Mooi plek en baie skoon.
Apr 2025
Stefanie L
Saam met lewensmaat
4.6
Een nag oorgeslaap, was gerieflik en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en die kamer en bad...
Sien meer
Jul 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
4.0
Aangenaam en rustige verblyf. Ja, dankie. Nie die beste keuse vir kinders of persone wat moeilik beweeg nie. Baie stylvolle spiraaltrappe.
Mrt 2026
Nick R
Saam met vriende
4.0
Gemaklik en gerieflik. Dit was uitstekend gewees.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Adorable Designs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 3)
Bespreek

761 Louis-John Street, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a46231f20f2e894193fab61513277d589c9de120a4f3fa272c7fda3bece703d8fb348403f54d29ff691fe610697f94a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 3 mense 31 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang