20% af Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Pretoria-Oos Akkommodasie by Adorable Designs | LekkeSlaap
+1
+1

Adorable Designs

4 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R550 R440 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes) in Moreletapark.

Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy eie ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad en 'n stort. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas en koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre beskuit. Verder is daar 'n TV met DStv-Premium, 'n waaier en WiFi. In die winter is 'n gasverwarmer en 'n elektriese kombers beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Adorable Designs bied maklike toegang tot die vernaamste roetes - minder as 4 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal en 2 km vanaf Kimiad Gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Adorable Designs sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Adorable Designs
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Adorable Designs het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7LKgiIImbjOUWKPF12mKo1RCIq3eKgWQahwURB9LWBLXaM9Aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R440  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 761 Louis-John Street Pretoria 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.825622086937 28.287539923943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za