4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 11a Farm 433, Off the N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Adventurer's Escape HQ Timber Forest Chalet 3 is in Harkerville Forest. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of gesinswegbreek.
Die hout-chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV, 'n toonbank en 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier en wasmasjien.
Die leefarea lei na 'n privaat dek met 'n uitsig oor die vallei. Net onder, weggesteek tussen welige groen, sal gaste 'n privaat kuierarea met 'n vuurput/braai-area en houtvuurwarmbad vind. Hier kan gaste rustige nagte onder die sterre geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Keegan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Portion 11a Farm 433, Off the N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
- Gaste dink Adventurer's Escape HQ Timber Forest Chalet 3 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 11a Farm 433, Off the N2, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang