Africa Wild Hermanus
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 232 7th Street, Voelklip, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Africa Wild Hermanus bied elegante verblyf in die kusgebied van Voelklip.
Die ruim woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met linne en badhanddoeke wat voorsien word.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n aangewese werkspasie. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braaiplek. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Grotto-strand 1.1 km weg en Sievers Point is 3.1 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 232 7th Street, Voelklip, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
232 7th Street, Voelklip, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang