+56
Tentekamp in Sonskynkus

AfriCamps Addo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Milandre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende diens, skoon en gemaklike kamers met ’n rustige atmosfeer. Ons het onlangs hier oornag en dit was ’n uitstekende ervaring van begin tot einde. Die kamers was skoon, netjies en baie gemaklik ingerig, met alles wat mens nodig het vir ’n ontspanne verblyf. Die atmosfeer was rustig en verwelkomend, wat dit maklik gemaak het om regtig te ontspan. Die diens was besonders – die personeel was vriendelik, behulpsaam en altyd bereid om ekstra moeite te doen om seker te maak ons voel tuis. Die kosmandjies was vars en smaaklik, en het ’n perfekte begin en einde aan die dag gegee. Die ligging is ook baie gerieflik en veilig, wat dit ideaal maak vir beide besigheidsreisigers en vakansiegangers. Ek sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na kwaliteit akkommodasie met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great. Exceeded expectations. Would do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chevon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Amazing! Amazing view & diens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
We're so glad you enjoyed your stay and the stunning views!

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Die plek was heerlik gewees. Ja, baie dankie, was heerlik. Ons was in nommer 12, baie privaat en vreeslik rustig. Ons was verbaas oor hoe skoon dit was, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Johan, ons is bly julle het die privaatheid en netheid waardeer. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

A unique glamp-sensation! We were travelling with overseas guests and had a lovely time. Good accommodation - I would however leave extra dishcloths, at least 1 per day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Monique, we're glad you had such a memorable stay and that the accommodation was to your liking. Thank you for the review and valuable suggestion.

Christina V
1 nag
4.4
Feb 2026

Rustig in die natuur. Baie mooi plek, met 'n wonderlike uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Christina, baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet.

Calven I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Magical. Absolutely brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Thank you for the review!

Wihan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kan nie vir meer gevra het nie. Ons het ongelooflike tyd gehad by Africamps. Vreeslik ontspannend en rustig. Perfek vir 'n wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Wihan, thank you so much for your lovely review! We’re delighted to hear that you had an incredible, relaxing, and peaceful time at AfriCamps. It’s wonderful to know it was the perfect getaway for you. We hope to welcome you back again soon!

Venita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Addo Africamps, simply magical. We are big fans of Africamp and have stayed at a few, and Addo is by far the best one yet! Waking up to the herd of Nyala's wandering about is simply magical. Sitting on the deck with a glass of bubbles with the most beautiful forest-like view or reading a book on the hammock, we could not have asked for better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
What an amazing review, thank you! We’re thrilled to hear that you've stayed at various AfriCamps locations. Those Nyala sightings and forest views really do make it special. We can’t wait to welcome you back for another magical stay!

Sandra C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing. Wish we had stayed longer. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Thank you for reviewing your stay!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 436

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R335, Addo, 6105, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 61 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d03084415f73ca4173131d8a59e3476f5bda197f2f69d97a801e331e07b989244c16821804b673ba8e6fe3a2a7ae66f0e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 R335 Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.392048 25.722645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang