AfriCamps Addo
Beskrywing
Die hoofslaapkamers het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n privaat ingang. Een van die slaapkamers het 'n enkel tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof en 'n oond toegerus. Elke AfriCamps-tent het 'n buite-houtvuurwarmbad of 'n plonspoel, ruim oopplan-sitarea met 'n gemaklike rusbank, eetarea met 'n soliede houttafel en sitplek vir 5 gaste. Die tente het 'n kaggel binne en plafonwaaiers.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Selfmaak-ontbyt en braaimandjies is op die perseel te koop.
Braaihout, peuselhappies, koeldrank, vuuraanstekers, aanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom