AfriCamps Champagne Valley
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfriCamps Champagne Valley bied 'n unieke boetiek-glanskampervaring met 'n uitsig oor die rustige bos in die hartjie van die Sentrale Drakensberge, net 2 en 'n half uur se ry vanaf Durban.
Daar is 10 lieflike tente en elke struktuurtent bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Drie van die tente lei na stoepe met sitplek, braaigeriewe en houtvuurwarmbaddens. Die ander 3 tente het nie houtvuurwarmbaddens nie.
Die beroemde Monk's Cowl-ingang na die Maloti-Drakensberg Nasionale Park is net 7 km ver en bied toegang tot ikoniese voetslaanroetes soos Champagne Castle en Cathedralpiek. Gaste kan die woud op die plaas verken waar verskeie voëlspesies gewaar kan word of by die varswaterplaasswembad ontspan en die berguitsig bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 171
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink AfriCamps Champagne Valley het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 50 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal