LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Gastehuis in Knysna

African Breeze Guest House



  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Bowden Park, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dié stylvolle huis is die ideale basis vanwaar reisigers Knysna kan verken. African Breeze Guest House bied ontspannende, stylvolle verblyf in 'n heerlike omgewing.

African Breeze is in'n stil sirkel geleë, slegs ’n minuut se stap van die strandmeer af. Daar is 5 ruim kamers, party is dubbelkamers en party is 2-enkelbedkamers. Daar is ook 2 slaapbanke in die gesinseenhede. Twee van die suites (kamer 3 en 5) is onlangs opgegradeer en elkeen het nou 'n kombuisie om 'n selfsorgopsie te bied.

Gaste kan in die swembad of strandmeer afkoel of in die sitarea ontspan. 'n Smaaklike ontbyt word in ons eetarea, net langs die tuin en swembad bedien. Ander geriewe sluit gratis WiFi en platskerm-slim-TV's in.

Knysna bied verskeie aktiwiteite vir almal, of jy nou wil ontspan, sport en natuur geniet, of 'n romantiese wegbreek beplan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang

Kamers

Deluxe Suite 1 & 2
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n kontemporêre en suite-badkamer, 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en swembadareas. Die kamers het ook elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi-toegang, 'n sleutelkluis, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gerus flieks leen by die groot DVD-biblioteek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Suite 3
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n kontemporêre en suite-badkamer, 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en swembadareas. Die kamers het ook elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi-toegang, 'n sleutelkluis, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gerus flieks leen by die groot DVD-biblioteek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Deluxe Gesinsuite 5
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgsuite is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Lesley S
5.0
10 out of 10. Well, lovely stay, such a beautiful location and very quiet away from the loud city streets. Host is very, very helpful a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike blyplekkie met die beste ligging. Hierdie is nou regtig 'n lui-lekker wegbreekplekkie. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer wat ons ...
Sien meer
Jan 2026
Trevor G
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent! Magnificent! Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
David H
Saam met vriende
5.0
Everything about our stay was fantastic. It was such a pleasant surprise as we couldn't have asked for more pleasant accommodations! It...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nicolene A
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely recommended. African Breeze was beautiful. It was peaceful and private enough. Very relaxing stay and wonderful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Lesley S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

10 out of 10. Well, lovely stay, such a beautiful location and very quiet away from the loud city streets. Host is very, very helpful and kind. Would definitely recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n Heerlike blyplekkie met die beste ligging. Hierdie is nou regtig 'n lui-lekker wegbreekplekkie. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer wat ons al die nodige gewys het van die gastehuis. Die plek het 'n heerlike ontspannende atmosfeer. Baie skoon en netjies met die lekkerste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Magnificent! Magnificent! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Everything about our stay was fantastic. It was such a pleasant surprise as we couldn't have asked for more pleasant accommodations! It was really stress-free and most enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Definitely recommended. African Breeze was beautiful. It was peaceful and private enough. Very relaxing stay and wonderful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2025

Not great. Shower was lukewarm, water dammed up. Cockroach in cupboard. Breakfast poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Steve
African Breeze Guest House
Sorry to hear about these issues. Sorry you didn't mention this at the time as we could have addressed all your concerns. Not sure what was wrong with the breakfast as we employ a professional chef and only ever get great compliments. We don't have cockroaches living in the rooms, but we can get odd flies or roaches on rare occasions. The water temperature is set at 48 degrees, so not sure why you found it lukewarm. We could easily have increased the temperature for you if you had asked us at the time. Regards Steve

Jaco V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was gerieflik en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilna R
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Sal weer daar bespreek! Uitstekende verblyf - in alle opsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley L
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2023

It was very short, overnight, but pleasant. We would have appreciated being greeted by our hosts either at breakfast or on departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
African Breeze Guest House
Apologies for not greeting you both in the morning, but unfortunately I was on an overseas conference call when you departed after breakfast.

Pat C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Great hosts. Lovely accommodation. Breakfast great. Hosts put out a breakfast for Knysna Forest early morning runners. We were invited to a rugby game as well. Tasteful rooms and big pool area. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steve
African Breeze Guest House
Thank you for the good review. We always do our best to ensure our guests have a great experience staying at African Breeze.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink African Breeze Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Deluxe Suite 1 & 2
B&B
Deluxe Suite 3
B&B
Deluxe Gesinsuite 5
B&B
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Bowden Park, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b028c388120fb7700ea7d0c4b550739a2cbb0663827df2e47c3decf1e35b79f6f1976485e7e4bd2aa8c3910df3a56fced0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 6 Bowden Park Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0687508 23.0596491
Soek in 'n groter streek