+14
B&B in Paradys

African Forest Suite

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.3
Erika L
1 nag
4.4
Jun 2026

Lieflike verblyf met 'n heerlike warm elektriese kombers, en die area was baie stil. Die gastehuis was heerlik om by te bly en het 'n baie mooi uitsig gehad. Dit was wel omtrent 'n kronkelpad met skerp draaie wat baie smal is na die gastehuis wat hul dalk net kan uitwys. Verder lieflike verblyf met 'n heerlike warm elektriese kombers, en die area was baie stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
African Forest Suite
Oor ons ligging / Om hier te kom: Ons gastehuis is lekker privaat en veilig weggesteek, wat bydra tot die wonderlike rustigheid hier, tog is ons baie naby aan die dorp. Let asb. daarop dat die laaste entjie van die pad na ons toe dalk 'n bietjie smal kan voel aangesien ons so mooi afgesonder is. Dit is maklik om te ry en dra net by tot daardie eksklusiewe wegbreek-gevoel!

Corbin V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Peaceful and tranquil. It was good. A quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Doreen en Elzowayne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2025

Ontvangs was nie goed nie, moes paar keer bel voordat foon veantwoord was. Plek is geskik net vir slaap. Water wou nie warm word in die stort wat half buite is nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Templeman Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd00fcc88fc77bd83e3ba782fe0f07f8f3f0444646f0d32487d2816cee206a11b25b147134fbee0fdae8341bd88efd329f35a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 5 Templeman Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.03183857981 23.029584940825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang