Orden Volgens:
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Filter Volgens Aanbieding:
Filter Volgens Tipe:
Filter Volgens Fasiliteit:
Filter Volgens Stergradering:
Resensies van ParadysLees regte resensies van Paradys van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradys.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings! So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradise Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek. |
Paradys Akkommodasie36 lekke plekke om te bly
Kyk Vir Beskikbaarheid Let asseblief daarop dat daar 2 honde en 'n kat op die perseel is. Die honde mag 'n bietjie aggressief lyk deur die heining, maar hulle is uiters vriendelik, liefdevol en sag. Estuary Rest is 'n luukse selfsorgkoth... Hide-Away Gastehuis se eienaars nooi jou uit na rustige en onvergeetlike verblyf in hul pragtige B&B. Dié luisterryke Koloniale gastehuis is op die hoofweg naby Knysna geleë en bied asemrowende uitsigte oor Knysna... 10% af Langtermyn-
verblyf! Salt River Lodge is geleë in 'n uiters rustige omgewing, aan die noordekant van die strandmeer met sy natuurlike laag- en hoogwatergetye. Dis deel van 'n natuurlike voëlreservaat wat die Knysnaloerie, reier en kol... Paradise Found is die tuiste van Johan en Dirkie Labuschagne en is in die Paradys-woonbuurt in Knysna, aan die einde van 'n doodloopstraat geleë. Met sy beeldskone uitsig oor die Knysna-strandmeer, en net 2 kilomet... Valley View is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Knysna Heights. Dié eiendom is in 'n ideale bestemming geleë en slegs 'n motorrit ver vanaf verskeie bestemmings en geriewe in die dorp. Die kothuis ... Prospect Cottage is 'n bekoorlike, ruim en gerieflik gemeubileerde drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste. Dis ook die ideale venue vir 'n wittebrood met meer as genoeg ruimte en die privaatheid van die hele h... Hide-a-Loerie is in Knysna geleë in die hartjie van die Tuinroete. Daar is 2 aparte huise op dieselfde perseel. Elke huis is privaat en het sy eie ingang. Hide-a-Loerie is die grootste en eerste huis en is gerief... Agnar Cottage bied verblyf in 'n ruim selfsorgkothuis en dis 'n ware oase op die Tuinroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Die eenheid bied elkeen slaapplek vir 4 gaste. Al die eenhede kyk uit oor die skilderagti... Lakeside selfsorg-suites word deur die eienaars bestuur en bied warm en vriendelike gasvryheid. Ons is gerieflik geleë oorkant die hoofpad (N2) van die strandmeer met majestueuse uitsigte en is 'n maklike tien min... Knysna is in die hart van die Tuinroete tussen Port Elizabeth en Kaapstad gelee en bied 'n goeie geleentheid om van die N2 'n ontspannende breuk te neem. Double Dutch bied 'n mooi bed en ontbyt-gastehuis verblyf in... Welkom by die Paradys akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
|

Filtreer Uitslae.
Dit kan 'n tydjie neem...