+51
Wildsplaas in Wes-Rand

African Hills Safari Lodge & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Baie aangename en vriendelike personeel. Lieflike omgewing. Een van min plekke wat redelik rolstoelvriendelik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exceptional place. Beautiful place, friendly and user-friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent! Dit was alles die moeite werd. Die safari gids was amazing. Die waiter was excellent. Kamers was super en ontvangs het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarena H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing! Was absoluut fenomenaal. Kamers luuks en gerieflik. Kos, wêreldklas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Worth 5 stars. Hulle was baie vriendelik en professioneel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie waarde vir geld. Uitstekende verblyf en goeie luukse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly en die wildsrit was uitstekend. Dit was ongelooflik lekker. Die ontbyt en aandetes was van hoogstaande gehalte. Akkommodasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Koppie koffie op die stoep met 'n olifant wat rustig 40 m verder wei. Wat 'n juweel van plek - het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R4 540
15 % AF
R 4 540 R 3 859
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 540
15 % AF
R 4 540 R 3 859
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 540
15 % AF
R 4 540 R 3 859
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R560, 1 Doornspruit Road, Magaliesburg, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 74 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14571b9891925f978ff367cf8771737bdd78fdba2eaf3d22fd582da7386f5ac18075acd72ca1929cd9537ccc350cfe1eafde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 540 nouVanaf R3 859 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 R560 1 Doornspruit Road 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.890974850572 27.502413988113

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang