Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Hills Safari Lodge & Spa

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Hills Safari Lodge & Spa is in die Plumari Privaat Reservaat geleë, net meer as 'n uur vanaf Johannesburg of Pretoria. Dit bied 'n onvergeetlike ervaring in die natuur en is in 'n malariavrye omgewing.

African Hills bied vierster-lodgeverblyf in Magaliesburg in 'n groot verskeidenheid verblyf-opsies wat goed ingerig is. Dié verblyf het standaard- en luukse kamers, asook 12 tuinkamers waarvan gaste kan kies.

Die reservaat is in 'n ongerepte wildernis van 6800 hektaar met natuurlike Afrika-bosveld en 'n oorvloed flora, fauna, voëls en wild geleë. Daar is 'n verskeidenheid opwindende aktiwiteite, soos wildritte, olifant-ervarings en begeleide staptogte waarvan gaste kan kies.

Of jy nou op soek is na 'n ontspanne boswegbreek omring deur die Afrika-wildernis, 'n unieke bostroue beplan, of 'n verfrissende konferensieplek nie ver vanaf Johannesburg of Pretoria benodig nie, sien African Hills Safari Lodge & Spa daarna uit om gaste te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir African Hills Safari Lodge & Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Jaar gelys 3

Ligging

  • R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink African Hills Safari Lodge & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Doornspruit Pad 1, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cab597a29c64ec291efdf7206b8790dba54a9c780d93bd9c057282cd3047dca096e7c197cf760c87f8aadc43f9e87c34986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R560 1 Doornspruit Road 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.890974850572 27.502413988113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem