African Sky Hotels - Harrismith Inn
- Kapasiteit: 226 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckechnie-weg 110, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Sky Hotels - Harrismith Inn is op die N3, halfpad tussen Johannesburg en Durban, geleë. Die hotel spog met 'n wonderlike uitsig op die Platberge en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir toeriste en sakereisigers.
Die hotel het 113 moderne kamers wat rondom 'n groot swembad gebou is. Daar is ook 'n restaurant wat 7 dae per week vir ontbyt, middagete en aandete oop is.
Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV in.
Die hotel beskik ook oor 'n kroeg, konferensiegeriewe en 'n gimnasium in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
African Sky Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Mckechnie-weg 110, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink African Sky Hotels - Harrismith Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Harrismith Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 226 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckechnie-weg 110, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom