Afrika Ikhayelihle Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Prof. Ferdinand P - Apr 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Bianca M - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik. Tuis gevoel. Veilig.
Lydia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Als wat jy nodig het.
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Ria B - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld, ideale oornag plek!
Jacques A - Jan 2024
Algehele gradering
Mense baie vriendlik.
Pieter K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld met uitstekende diens.
Jacques A - Okt 2023
Algehele gradering
Mense is baie vriendlik.
Maryna D - Okt 2023
Algehele gradering
30 jaar reünie verblyf.
Annalien B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie nice en mense baie vriendelik.
Satch M - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Chantel U - Aug 2023
Algehele gradering
The place is beautiful and neat.
Robbie K - Aug 2023
Algehele gradering
Kamer is baie netjies.
Erna S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en baie netjies.
Gerhardt B - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike, ontspanne atmosfeer.
Patricia B - Mrt 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Deidre D - Des 2022
Algehele gradering
Great service and value for money.
Charlotte M - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Lizelle Z - Okt 2022
Algehele gradering
Koos was very helpful.
Nicola V - Aug 2022
Algehele gradering
Dis 'n uitstekende plek om oor te slaap.
Cerie P - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendlike diens, netheid is puik!
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker ervaring en sal weer daar besoek.
Humbu M - Jun 2022
Algehele gradering
Very good and conducive.
Louis L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en aangename eienaar.
Emmie M - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en lekker ontbyt.
Maria F - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful house and friendly owners.
Shaune B - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Stephen M - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect stopover for our travels
Martiens J - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was hartlik ontvang, plek is pragtig, gasheer vriendelik!
Tanya E - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis.
Annelize A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi!
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Antoinette O - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, netjies.
Korny D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie, baie goed gewees. Sal beslis weer daar bly as nodig.
Jan H - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker rustig en stil hier gebly.
Tanya P - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig, goed georganiseerd, baie netjies.
Lees meerMarieta D - Des 2017
Algehele gradering
Perfek!
Santie P - Des 2017
Algehele gradering
Fantasies.
Jenine J - Okt 2017
Algehele gradering
Sal enige tyd weer Afrika Ikhayelihle besoek.
Ria P - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Alta L - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en luuks. Baie rustige plek.
Jeanne H - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige stil gebied.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stangeria-weg 906, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom