- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 East Street, Carnarvon, Northern Cape, 8925, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Afrique Karoo Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Carnarvon in die Noord-Kaap en is die ideale oornagplekkie vir sakereisigers.
Die eiendom bied slaapplek in 5 eenhede wat elk 3 of 4 gaste kan akkommodeer. Die eenhede het 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Een van die eenhede se badkamers het 'n stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke eenheid se kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuitjies toegerus. Daar is 'n TV met DStv in die slaaparea en toegang tot WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n stoep met buitemeubels en privaat braaigeriewe.
Die eenhede word elke weeksdag skoongemaak en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jasper Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 East Street, Carnarvon, Northern Cape, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Afrique Karoo Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 East Street, Carnarvon, Northern Cape, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang