+26
Selfsorg in Amanzimtoti

Afsaal 411 Holiday Flat

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 24 Mei 2026. Bespreekbaar tot 7 Apr 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Afsaal 411 Holiday Flat bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti. Die kompleks is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en die treinstasie.

Die woonstel bied pragtige see-uitsigte en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid is opgegradeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 moderne badkamers een met 'n bad en 1 met 'n stort en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel, en die leefarea het 'n TV . Die kompleks bied ook 'n braai-area en daar is veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde motorhekke beskikbaar.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Amanzimtoti-Gholfklub, Illovo-strandmeer Natuurreservaat, Amanzimtoti Voëlbewarea en Splash Water World in.

"Blomme, vonkelwyn, sjokolades, ens. kan op versoek vir 'n verjaarsdag, 'n verlowing of pasgetroude paartjies voorsien word."


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal 411 Holiday Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
30 % AF
R 1 300 R 910
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
30 % AF
R 1 300 R 910
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
30 % AF
R 1 300 R 910
per nag (plek vir 4)
Bespreek

21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5af43a2cb1087e292939f52b759df9afa1bf5c60b60ce61fe0821265b183144cd1f25168b34460f1d4e0a8407a6693134b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.056037450351 30.884651720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang