Agape Bed & Breakfast
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Lafayette Avenue, Klein Parys, Paarl, 7620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Agape Bed & Breakfast is in die historiese dorpie Paarl geleë. Die gastehuis spog met 'n funksielokaal, studenteverblyf, korttermyn- en langtermynverblyf.
Akkommodasie by Agape Bed & Breakfast beskik oor 5 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook verwarmers, lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en ander luukshede.
Ontbyt kan gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad, en binnebraaigeriewe, 2 gemeenskaplike kombuisareas, 'n gimnasium toegerus met 'n trapmeul, en veilige parkeerplek vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke.
Agape Bed & Breakfast is ideaal geleë net 'n entjie se ry vanaf verskeie restaurante, die winkelsentrum, winkels en die Afrikaanse Taalmonument. Die eiendom is ook 'n skilderagtige rit na die wynproe-lokale soos Nederburg Wines en KWV-kelder en landgoedere wat die dorp in hierdie deel van die Kaapse Wynlande omring. Die area bied voetslaan en die Bolandpark-krieketstadion waar internasionale krieketwedstryde aangebied word, is ook 2 km vanaf Agape Bed & Breakfast.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 47 Lafayette Avenue, Klein Parys, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Gaste dink Agape Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Lafayette Avenue, Klein Parys, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang