+70
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Immergroen Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Aguia-Vista Luxury Apartment is 'n moderne, luukse en privaat selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die Aguia-Vista-gebou in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die woonstel bied 'n see-uitsig, asook 'n uitsig oor die Paradise strandmeer, die windplaas, op die Cockscombberge en oor Jeffreysbaai vanaf die balkon.

Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel op die boonste verdieping en 'n huis op die grondverdieping. Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en 'n privaat balkon. Die huis is geskik vir 6 en het 3 en suite-slaapkamers, ten volle toegeruste kombuis en 'n eet- en leefarea.

Aguia-Vista het 'n pragtige swembadarea buite en braaigeriewe met 'n badkamer. Daar is veilige, onderdakparkeerplek.

Die strand is 150 m weg en gaste kan fietsry deur Paradise Beach of Marina Martinique. Daar is fietse beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Rustig en ontspanne. Pragtige uitsig. Goed toegerus en baie netjies en skoon. Jan is baie gasvry en hulpvaardig. Ek sal enige tyd weer daar...
Sien meer
Sep 2025
Hydrian H
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. It was great. More than I expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Pieter S
4.8
Waarde vir geld! Ons het vertoef in die 3 slaapkamer eenheid. Pragtig, luuks, netjies en skoon. Die eenheid het ook 'n hysbak vir persone wat sukkel m...
Sien meer
Aug 2025
Marita L
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike verblyf met mooi uitsig! Baie gerieflike woonstel, maar die stoep is die beste! Fantastiese uitsig vir sonsak en sonopkoms. Kort stap tot op ...
Sien meer
Mrt 2026
Lauren F
Gesin met tieners
4.6
It was nice, peaceful and very relaxing. From the moment we arrived we felt so welcome, very neat and clean place. Nice and quiet. We t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Immergroen Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aguia-Vista het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Immergroen Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoGYktEFx7EboKsdnJgflpRp6o82dTCl6CrC9aN3J5zOocBcnE0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 18 Immergroen Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.088511672007 24.901878264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang