Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aguia-Vista

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Aguia-Vista
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carla G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

An absolutely amazing experience - a view that was unmatched. And everything one could need was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deandra M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and worth the time.

The place was nicer than expected. It was centrally located for food and a quick drive. Jean catered for anything and everything. I would definitely go back 🤗.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morné F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

We enjoyed our stay. It was very peaceful and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Erin C

Pleasant atmosphere.

It was an absolutely fantastic weekend. Our hostess was very hands-on and helpful, and kept us informed at all times. Every basic thing that you need is available. Definitely worth the money if you are looking for something away from the busy city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful, beautiful and awesome services.

I would go there any day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jackie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek kan maksimum vir R800 per nag vir 2 mense uitgeboek word. Ons het laaste aand ander akkommodasie gaan soek.

Die akkommodasie moet eerder nie as luuks en as sea-view geadverteer word nie, want dis geleë op die 2de vloer en die lift mag nie gebruik word nie. Jy het slegs sea-view as jy op die stoep buite gaan maar dan verbrand jy in die son. Daar is ook nie gemaklike stoele op die stoep. Plek kry heeldag son. Daar is net 1 waaier, blinders kap konstant as jy die vensters probeer oophou om kouer lug in te laat. Moes my skuifdeur oop slaap a.g.v. hitte, die plek het geen diefwering voor vensters of die deure. Die moterhek tot die perseel, vir voertuie, werk manual en word nie gesluit. Sien ons vir seker nie weer nie. Nie die prys werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aguia-Vista se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons adverteer nie die huis bak vir gaste se gebruik nie. Die loop deur verskeie vloere. Ons beskryf verskeie uitsigte, nie net see nie. Berge en lagoon.
Op n 3rde verdieping waai die wind meubels rond. Daar is wel 'n groot sambreel en 'n hout bank.
Ons het twee gemak stoele aangebring, wat gaste van binne uit kan neem. Als wat ons adverteer is soos per ons fotos. Ons gaste keer graag terug en is mal verlief op ons unieke verblyf.

Aguia-Vista
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie skoon en goed toegerus.

Die eenheid het ’n mooi uitsig en die parkeerplek is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno Johannes P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno Johannes P
Saam met vriende

Baie netjies en gasvrye eienaars!

Heerlike kuier huis. Voel soos jou eie plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspannend.

Baie lekker gewees. Veiligheid is bietjie 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aguia-Vista se terugvoer

Dankie JP.
Paradysstrand is bekend as 'n veilige rustige woonbuurt met natuurskoon van alle kante. Ons gaste se veiligheid is van uiterse belang maar om 'n wegbreek te geniet en te ontspan lê ons nie klem op veiligheidshekke en diefwering op ons 3de vloer nie. Dit bederf die mooi uitsig en kan ons gaste gerusstel dat ons nog geen veiligheid insidente gehad het nie. Dankie vir julle kuier by ons en altyd welkom terug.
Groete Jean

Aguia-Vista
Nangamso M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nangamso M
Gesin met klein kinders

Satisfactory.

Satisfactory, safe and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cebisa K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cebisa K
Saam met vriende

We really enjoyed our stay. You hardly saw the hostess and she was always willing to help.

There house is everything and the hostess is so kind. The house is clean and the linen is comfortable and clean. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aguia-Vista se terugvoer

Thank you for the lovely review. You are most welcome and thanks for being excellent guests.
Regards,
Jean

Aguia-Vista
Asavela N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asavela N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was amazing

The place was clean, beautiful and calming. The hostess was very helpful and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, waarde vir geld.

Ek sal dit gaan definitief weer kuier. Alles is so mooi en skoon. En die view is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etiene O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etiene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Die gasvrou Jean het dit 'n onvergeetlike paar dae gemaak en uit haar pad gegaan om ons huweliksherdenking uitsonderlik en baie romanties te maak. Ons sal definitief gereelde besoekers word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald V
Gesin met klein kinders

Te veel waarde vir geld!

Dit was uiters netjies! So baie klein goedjies wat als net die moeite weird maak, te veel om nog te noem ook. Jean sal ons beslis weer sien as ons daai kant van die wêreld verblyf soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aguia-Vista se terugvoer

Dankie Donald, wat 'n ongelooflike kompliment.Dit was great om julle as gaste te he! Hoop om jou gou weet te sien!

Aguia-Vista
Lizinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik. Dis al.

Dit is beter as op die fotos. Die son, dam, see en baie sterre in die aand om 'n braai vuur. Dit was meer as die geld werd. Perfek net vir 'n wegbreek en bietjie tyd alleen. Koue aande was die kaggel daar om die plek warm te hou terwyl ons bordspeletjies en rooiwyn kon geniet. Jean se warm en vriendelike verwelkoming was wat alles mooi afgerond het. As ons iets wou weet of benodig het, was sy gou om te antwoord en te uit te help. Ek sal enige een aanbeveel om van Aguila-Vista gebruik te maak. Dit is definitief die moeite en geld werd. Baie dankie vir 'n fantastiese naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aguia-Vista se terugvoer

Dankie Lizinda, julle was super gaste. Ekt met tye gewonder of julle nog daar is. Die eenheid was ongelooflik mooi skoon gelos, dit spreek van waardering en respek enige gasvrou se droomgaste. Julle is altyd welkom. Dankie nogmaals.

Aguia-Vista
Amardene P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amardene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste akkommodasie ooit. Die oomblik toe ons insit het ons huis gevoel asof ons daar hoort.

Hierdie plekkie is enige couple se droom. Dit laat mens tuis voel. Ons het soveel planne gehad, maar het eerder verkies om net daar te bly. Die gasheer is altyd beskikbaar en baie behulpsaam ons kon nie vir beter gevra het nie. Indien enige een dalk twyfel hierdie is die beste wegbreekplekkie ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aguia-Vista se terugvoer

Dankie dat julle Aguia-Vista gekies het. Dis 'n ongelooflike mooi resensie en maak 'n gasvrou gelukkig as haar gaste tuis voel en elke oomblik van al die liefde en aandag wat sy insit, geniet. Julle was model gaste. Dankie dat julle alles mooi skoon gelos het dit mooi opgepas het.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jean

Aguia-Vista
Dina V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met uitstekende diens.

Absoluut alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf is verskaf. Daar is buitengewone aandag gegee aan detail en Jean het ons met warm gulhartigheid by Aguia Vista ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenlaan 18, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoGYktEFx7EboKsdnJgflpRp6o82dTCl6CrC9aN3J5zOocBcnE0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 18 Immergroen Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.088511672007 24.901878264418