Airport Garden Boutique Hotel
- Slaapplek vir 64 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Williams Road, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Airport Garden Boutique Hotel bied gastekamers in Boksburg, sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.
Verblyf by Airport Garden Boutique Hotel beskik oor 12 unieke kamers. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt en ander heerlike maaltye is by die restaurant op die perseel beskikbaar. Die hotel het ook 2 konferensiekamers wat goed toegerus is, 'n werkstasie, kroeg met voorraad, swembad, braai-area, pendeldiens en veilige parkeerplek vir voertuie.
Airport Garden Boutique Hotel is ideaal geleë naby East Rand Mall, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander besienswaardighede 15 km van die eiendom af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 17 Williams Road, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Airport Garden Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Williams Road, Beyers Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 64 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang