- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Uys Street, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ajee B&B Accommodation bied B&B en is in die Paarl geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 1 km vanaf die middedorp.
Verblyf by AJee B&B bestaan uit 2 individueel versierde kamers. Die gastehuis kan ook as 'n geheel bespreek word, deur 'n groep van 4 mense. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en het toegang tot 'n aparte badkamer en en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar en by die prys ingesluit. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Selfsorg word op versoek toegelaat.
Die gastehuis bied ook WiFi-internettoegang, 'n sosiale sitkamer met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, lugversorging en parkeerplek van die straat af. Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi.
Ajee B&B Accommodation is ook die ideale basis om die winkels, restaurante en omliggende wynlandgoedere en wynproe-plekke in hierdie deel van die Kaapse Wynlandstreek te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annalette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Uys Street, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Ajee B&B Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Uys Street, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang