Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in George

Akkommodasie om te Onthou

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Wolhuter Street, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Akkommodasie om te Onthou is Le Vallia, George en bied gehalteverblyf aan ’n sakeresiger of ’n paartjie. Dit is binne naby bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie oopplan-woonstel is op ’n woonerf en het ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed. Daar word 2 gaste op ’n keer toegelaat. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met ’n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het ’n gerieflike bank en ’n TV met Netflix. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Die ligte en WiFi bly aan tydens beurtkrag.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eiendom het ’n alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit.

Die woonstel bied ’n uitsig op die Outeniqua-berge.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 23 Wolhuter Street, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkommodasie om te Onthou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

23 Wolhuter Street, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db5eebfb3ab2df1d2b3262c7f58a7a17c4715681fa7960c0afc569a8243aeb75b3c3d740a63424c8251c69024a079b6a850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 23 Wolhuter Street Le Vallia 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.96749 22.484492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang