+20
Selfsorg in George

Akkommodasie om te Onthou

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Wolhuter Street, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Akkomdasie om te Onthou is geleë in Le Vallia, George, en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die oopplan-woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, wat slaapplek bied vir 3 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank sowel as 'n TV met Netflix. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Die ligte en WiFi bly aan tydens beurtkrag.

Gaste kry veilige parkering op die perseel en die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en strale.

Die woonstel spog met uitsigte oor die Outeniqua-berge.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Celest Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 23 Wolhuter Street, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkommodasie om te Onthou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

23 Wolhuter Street, Le Vallia, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4db5eebfb3ab2df1d2b3262c7f58a7a17c4715681fa7960c0afc569a8243aeb75b3c3d740a63424c8251c69024a079b6a850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 25 5 1 5 23 Wolhuter Street Le Vallia 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.96749 22.484492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang