+41

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik, loopafstand van alles af. Awesome view en rustigheid. Soos voorheen, heerlik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker oornag plekkie. Mooi uitsig en rustig. Baie goeie diens van eienaar. Ja, gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lovely stay in Clarens. We loved our time at Akzente (upstairs). Short walk to the main square with shops and restaurants. The unit had everything we needed for our family stay. Britta was a lovely host and super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Great location, safe, warm, value for money. Best location - a 2 minute walk from the town square. Spacious rooms with lots of heaters and blankets should you visit in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Uitstekend. Was baie lekker, baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan L
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2026

Dit was goed, dankie. Ja, dankie. Heel goed gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gebly, vriendelik ontvang, skoon, netjies, ruim en baie gerieflik. Heerlik gebly, vriendelik ontvang, skoon, netjies, ruim en baie gerieflik. Was net onvoorbereid op die jaarlikse festival en grootgeraas op die markplein wat 'n groot demper geplaas het op die unieke Clarens-gevoel van rustigheid en 'n bederf-wegbreek. Dit het onveilig gevoel om Saterdag rond te beweeg tussen al die winkeltjies en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Perfect! Loved it! Perfect location, great accommodation, awesome hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfekte ligging, vriendelike gasvrou, silwerskoon. Die ligging is fantasties, die verblyf silwerskoon. Sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Wonderful experience, beautiful place. What an amazing weekend we had. Highly recommend Akzente; will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Britta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

285 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2c84c214fa237e86192502253414afcc8afe9844503b3ad7f38ed0cd51af69e20f349088cde52b82c2490c61e6ba43493da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang