Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akzente

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Britta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Akzente
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johnel W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnel W

Ideal location! Didn't use our car once the whole weekend.

We were a group of 12 ladies and rented all three units. Each unit (even the smaller ones) was nice and spacious. The house is ideally located close to town within easy walking distance, but away from any noise. It has a lovely view of the valley towards Golden Gate. It is really well suited to large groups spread out in all the units, but if you were a couple or small family, you would have your privacy as well if you just rented one unit. I can highly recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi met vriendelike mense.

Mooi uitsig, baie stil en het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco H
Gesin met klein kinders

Baie nice!

Lekker gebly. Stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouxne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rouxne J
Gesin met klein kinders

Ruim, skoon en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is geskik vir 3 persone, maar die gasvrou het vir my klein dogtertjie 'n addisionele matras ingesit. Dit was perfek en die plek is ruim. Al die basiese benodighede is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Saam met vriende

Fantasties.

Ja, ons het fantasties gebly. Perfek geskikte ligging, ons kon stap waar ons wou wees. Alles was skoon en netjies gewees. Baie vriendelike diens ontvang en so lekker gesels met die gasvrou. So stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend. Die mooiste uitkyk op die berge.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons verduidelik hoe alles werk. Ons was loopafstand vanaf die restaurante en winkels. Ons was aangenaam verras oor die blyplek, dit was baie lekker. Sal beslis weer gebruik maak van Akzente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albe K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Albe K
Saam met vriende

Uitsig asemrowend, maar vriendelik. Mooi sye rose.

Was fantasties mooi skoon. Ligging puik, puik, puik. Kan stap waar jy wil. Wees motor soek net 'n afdakkie en dalk 'n veiligheidshek om. Deur te kan ooplos in die somer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akzente se terugvoer

Hi Albe, ek is bly julle het die eenheid en omgewing geniet. Jammer dat julle nie veilig genoeg gevoel het om die deur oop te los. Die nice ding van Claren is, dat dit nog baie meer veilig is as in ander dele van die land en mens nie agter slot en grendel hoef te bly nie. Maar, ek sal daaroor dink om veiligheidsheke by die onderste woonstelle op te sit.
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete, Britta

Akzente
Hantie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gebly. Pragtige eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Heerlik.

Lekker gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henelia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henelia J

Uitstekend.

Ons het uitstekend gebly. Die woonstel was ongelooflik skoon en netjies gewees. Alles wat 'n mens nodig het in terme van selfsorg verblyf was daar. Dankie Britta vir jou vriendelikheid en opvolg. Akzente is ideaal geleë met die mooiste uitsig van die stoep af. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akzente se terugvoer

Baie dankie, Henelia, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Alles van die beste vir 2024. Groete, Brotta

Akzente
Ishmael M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ishmael M
Saam met vriende

Breathtaking.

Our stay was awesome, we enjoyed it very much and the location was most convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akzente se terugvoer

Hi Ishmael, thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay with us. Happy New Year. Britta

Akzente
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 285, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7186289133a11c9a0918490af81c247fd14b77ef1da278da52515e9ae72a6a43aa63321ffc471ccdcea74386f51518cdf0ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 285 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516487 28.420436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem