10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Silverleaf Avenue & Kinderstrand Road, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Al-te-Lekker Eiendomme BK is 'n ruim selfsorghuis in Glenmore aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is 300 m vanaf die strand geleë en ook naby ander heerlike strande.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 en suite is. Elkeen van die slaapkamers is met dubbelbeddens ingerig. Daar is 1 slaapkamer met 2 ekstra enkelbeddens wat in die huis rondgeskuif kan word. Albei en suite-badkamers beskik oor storte. Die eerste badkamer wat gedeel word het 'n stort en die tweede een 'n bad.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 2 yskaste elk met 'n vrieshokkie bo, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n diepvrieskas. In die sitkamer is daar gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Die leefarea bied toegang tot 'n groot onderdakstoep met 'n buite-eetstel, oorgenoeg sitplek en 'n ingeboude braai. Die omheinde tuin is ideaal vir troeteldiere en gaste kan van hier af see-uitsigte in die verte geniet.
Die huis is veilig met hoë mure, elektriese heinings en 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Silverleaf Avenue & Kinderstrand Road, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Al-te-Lekker Eiendomme BK het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Silverleaf Avenue & Kinderstrand Road, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang