+32
Gastehuis in Robertson

Alankri Guest Rooms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mary-Anne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable and relaxing. We had a lovely stay at Alankri Guest Rooms. Thank you to Yvonne for her fantastic hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Baie dankie!

Jan-Hendrik K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Yvonne is baie behulpsaam en laat jou so gemaklik voel, baie dankie ons het baie. Het baie lekker gebly, baie rustig en vreedsaam, geslaap soos 'n klip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Baie dankie!

Mariette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie vriendelike gasvrou en baie veilig en netjies. Dit was heerlik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Baie dankie, hoop ons sien julle gou x

Zelna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Vir seker 'n 5ster ervaring gewees. Ons het heerlik gebly in Alankri Gastehuis en sal beslis weer in die toekoms van Yvonne se verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie, Zelna. Sien weer.

Harm L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gekuier en die gasheer was baie aangenaam. Baie lekker gebly. Veilig en toegang tot die dorp en omliggende aktiwiteite is maklik om te bereik. Vir iemand wat 'n vinnige wegbreuk wil vat na Robertson, sal ek Alankri aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie Harm, sien gou weer!

Glenda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Relaxing, beautiful garden. Attentive host. Relaxing, beautiful garden. Attentive host. Convenient location. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie, Glenda. Sien gou weer.

Leon L
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker rustig en netjies. Baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Baie dankie, Leon!

Louise B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Wonderful. We had a lovely stay at Alankri Guest Rooms. The people are very friendly and the rooms are beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie Louise sien gou weer!

Geraldine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was so lekker en gasvry. Ons is weg met 'n nuwe vriend wat ons gemaak het. Dit was soos jou ouerhuis. Het 'n vriendelike ontvangs gekry. Het ons laat voel soos familie. Stil en rustige atmosfeer. Ek en my man het dit vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie Geraldine vir julle sien ek weer.

Michiel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie netjiese en gerieflike verblyf in Robertson. Ek kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Alankri Guest Rooms
Dankie, Michiel! Sien gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Van Riebeeck Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaee53a4f8aa367e1022019d0428aa4320f3a8fec5114f394c2685e4473fb5d4fb708e40e780f5d96b6d9945c94d6888e37ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 5 Van Riebeeck Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80817881415 19.897491019655

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang