Pick your preferred language

English

Afrikaans

+45
Selfsorg in Kingswood Golf Estate

Albatross @ Kingswood Golf Estate

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Albatross @ Kingswood Gholflandgoed is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se woning, maar het 'n aparte ingang vir privaatheid. Hierdie eenheid is geleë in die Kingswood Gholflandgoed in George.

Hierdie selfsorg-eenheid is idiaal vir 2 gaste maar bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis met leefarea. In die leefarea is 'n uittrek dubbel slaapbank vir nog 2 gaste (Idiaal vir kinders). Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het ruim kasruimte. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein eetkamertafel met stoele en 'n platskerm-TV met Netflix.

Die glasdeure maak oop na die privaat patio met buitemeubels. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die landgoed het wandelroetes, 'n 18-putjie gholfbaan en 'n restaurant. Die verblyf is naby verskeie winkels en is 10 minute se ry vanaf George-lughawe.

Stilte tye is vanas 21h30 tot 06h30.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross @ Kingswood Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 295
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb20b278f6ca601a5fa3daa728e4d84b489f79e85934505679bf8f686d4bbfc10e65734ec95ea335099a180d342dfe5168bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 12 Hamilton Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.970971841457 22.426873499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang