Albatross @ Kingswood Golf Estate
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 295R1 101 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Albatross @ Kingswood Gholflandgoed is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se woning, maar het 'n aparte ingang vir privaatheid. Hierdie eenheid is geleë in die Kingswood Gholflandgoed in George.
Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het ruim kasruimte. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein eetkamertafel met stoele en 'n platskerm-TV met Netflix.
Die glasdeure maak oop na die privaat patio met buitemeubels. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die landgoed het wandelroetes, 'n 18-putjie gholfbaan en 'n restaurant. Die verblyf is naby verskeie winkels en is 10 minute se ry vanaf George-lughawe.
Stilte tye is vanas 21h30 tot 06h30.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross @ Kingswood Golf Estate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Hamilton Road, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang