+34
Selfsorg in Albertinia

Albertinia Home

8 gaste

2 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Albertinia Home is 'n ruim selfsorghuis in Albertinia wat aan die voet van die Langeberge skuil. Hierdie huis is die ideale opsie vir onvergeetlike verblyf saam met vriende en familie.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat toegang tot 'n balkon en 2 badkamers het. 'n Addisionele slaapplek vir 2 is op 'n enkelbed en 'n slaapbank beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, toonbank met stoele en 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die ruim sitarea het 'n etenstafel met stoele en oorgenoeg sitplek, asook 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Boonop is die verblyf 50 km vanaf Mosselbaai en 40 km vanaf Stilbaai. Daar is ook besienswaardighede, restaurante en strande naby die verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albertinia Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

33 Main Road, Albertinia, 6695, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a5e0b69df4f129d6bcc889a49c9ae4c6e60c25da3bdcb4bbaddc29c5fbe131c09b00363d986a4f776bf2283254f8d003687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 33 Main Road Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203374716745 21.58996113324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang