- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Nimmo Road, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Albion Manor bied gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in die lowerryke voorstad Morningside, Durban. Die gastehuis is ideaal geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers, net 5 km vanaf sentraal Durban. Albion Manor is binne loopafstand van Mitchell Park en is slegs 4 minute se ry vanaf Floridaweg met sy sypaadjiekafees, restaurante en kroeë.
Verblyf word aangebied in 10 gastekamers, elk toegerus met lugversorging, 'n TV met OpenView en 'n DVD-speler, gratis beperkte internettoegang, 'n klein yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gaste het ook gratis toegang tot die DVD-biblioteek. Kamers word daagliks skoongemaak en wasgoedgeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek van die straat af, 'n buitelug swembad en 'n gaste-kroeg/sitkamer. Die eiendom is beveilig met elektriese heinings en CCTV-kameras. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Floridaweg-restaurante, Moses Mabhida-stadion, uShaka Marine World en die Durban-strandfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter & Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Nimmo Road, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Albion Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Nimmo Road, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang