+17
Selfsorg in Langebaan

Alegre Beach House

9 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 78 Main Street, Middedorp, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alegre Beach House is 'n pragtig ingerigte vakansiehuis in die kusvoorstad Middeldorp, Langebaan. Dit is die ideale toevlugsoord vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike seewegbreek.

Hierdie bekoorlike huis kan gemaklik tot 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit 'n bababedjie in. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die semi-oopplan-leefarea sluit 'n plaasstyl-kombuis in, volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. In die hart van die kombuis is 'n sentrale eetkamertafel met 10 sitplekke en 'n ingeboude braai, perfek vir binnenshuise byeenkomste. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die gemaklike sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi-toegang.

Buite kan gaste 'n oordekte patio met stylvolle buitemeubels en bykomende braaigeriewe geniet, 'n ideale plek vir onthaal of buitelug-eet. Veilige parkering word voorsien, en die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot die strand, 'n plaaslike koffiewinkel en ander geriewe in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 78 Main Street, Middedorp, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alegre Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 10% AF!

Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 6)
Bespreek

78 Main Street, Middedorp, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a427f55a62d3ef92de2673e58454ca9a809e0e873b8691590ca7101b95148035d5183b4304051014494307a69e6cae731dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 78 Main Street Middedorp 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.085170288093 18.03194978665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang