+29
Selfsorg in Kampsbaai

Alexander Beach House

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11a Strathmore Lane, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alexander Beach House is 'n moderne woonstel met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die bekende Kampsbaai-strand. Die woonstel is gerieflik geleë binne loopafstand van Kampsbaai-strand, sowel as 'n verskeidenheid kroeë en restaurante.

Die moderne woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Gaste kan pragtige uitsigte vanuit beide slaapkamers vanaf privaat balkonne geniet, en daar is plafonwaaiers regdeur die woonstel.

Die woonstel beskik ook oor 'n volledig toegeruste selfsorg-kombuis met uitsigte oor die see. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër word ook voorsien, sowel as 'n Nespresso-masjien. Daar is 'n eetarea en 'n sitkamer, toegerus met 'n TV met DStv-kanale en 'n stereo. Die woonstel is ook toegerus met WiFi.

Gaste kan onthaal of ontspan op die privaat balkon met uitsig oor Kampsbaai-strand. Huishoudelike hulp is beskikbaar, sowel as parkering van die straat af. Die woonstel is ook veilig met 24-uur-sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lloyd Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 11a Strathmore Lane, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alexander Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11a Strathmore Lane, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7010fa707da96fd735ecdd47ad634ce7f21b72b6e2d2e0b00e5d9b854d0078aadcb359575cf8529d81b1a228a0945025bc92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11a Strathmore Lane Camps Bay 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94822777526 18.379086044775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang