+65

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marlene C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Best seaview by far. Dit was uit die boeke uit. Die foto's promoveer nie die lieflike plek genoeg nie. Net nie geskik vir ouer mense wat nie trappe kan klim nie. Ons het heerlik gebly en Christo en sy vrou is so aangenaam. Beste see uitsig en loopafstand na die rock pool.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely. What a warm welcome. We had a wonderful time and we will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Thank you, Samantha, it was a pleasure hosting you and your family. Kind regards, Christo

Beaudette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lieflik! Ons het baie lekker, gerieflik en veilig gebly. Die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Beaudette, bly om te hoor julle het lekker gekuier. Vriendelike groete, Christo

Solomon B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

A beautiful and comfortable stay which we won't mind doing again. Christo patiently waited for our arrival with a warm welcome and walkthrough of the big, comfortable accommodation and rules. We slept well and were very comfortable; the place has everything needed. We spent quality time playing games and walking to the beach, with everyone so friendly and greeting us along the road. The area is very safe. Suitable WiFi for all our devices. We could watch the meteors from the balcony on 13 March 2026.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dear Solly and extended family. It was our pleasure having you here. You and your family will always be welcome at Alicrons.

Tossie M
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

60 verj viering. Heerlik gekuier vir 3 nagte, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie vir die terugvoer Tossie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Gelukkig in Jongensfontein is misdaad nie 'n prioriteit. (Wou net weet hoekom jy veiligheid as 3 gradeer) Indien julle enigsins bedreig gevoel het, laat weet asb., dan kan ons dit probeer regstel. Vriendelike groete en hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer.

Riaan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die stilte en uitsig was besonders. Waarde vir geld en jou rus. Van aankoms tot weer verlaat was ongelooflik. Oom Christo is baie vriendelik en sy vriendelikheid saam met sy kliëntediens is 5 ster. Sal weer sy plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Riaan, dit is so lekker om gaste soos julle te kon huisves. Julle sal altyd welkom wees by Alicrons!

Gerda M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Baie mooi uitsig. Huis beskik oor alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Gerda, bly om te hoor julle het lekker gebly. Vriendelike groete, Christo Cronje

Christelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier en alles was goed. Plek is perfek geleë en alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie vir die terugvoer, so lekker om julle te kon huisves. Vriendelike groete. Christo

Marisa K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Dit is regtig 'n pragtige plek met 'n lekker lang stoep met die mooiste uitsig. Ons het vreeslik lekker gekuier en was regtig baie impressed met Alicrons. Dit is ruim en skoon en het alles gehad wat ons nodig het. Die krag was af gewees want hulle was besig met maintenance in die dorp en die eienaar het ons vooraf ingelig oor dit. Die voordeel is dat die plek sonpanele het, so ons kon nog steeds TV kyk en koffie maak. Ons was vroeër ook daar gewees, want die verkeer was baie beter as wat ons gedink het en hy het gesê ons kan vroeër inkom wat ons vir seker dankbaar was. Baie vriendelike eienaar en jy kon enigiets vir hom vra en hy het dit met 'n glimlag gedoen. Ek sal enige tyd weer teruggaan soontoe en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Marisa, julle was vriendelike en netjiese gaste. Sal julle enige tyd weer akkommodeer. Bly julle het lekker gekuier!

Leané V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Wow wow wow. Pragtig! Baie dankie vir die vriendelikheid en dat jy ons dadelik laat tuis voel het! Christo is 'n ongelooflike gasheer en die verblyf en uitsig is prentjie mooi! Oorgenoeg slaapplek en so netjies en mooi! Ons sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Leané, dit was 'n voorreg om jou en Stefan te kon huisves, op julle groot dag! Julle sal altyd welkom wees by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

15 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01ff03786bbcf2a2f16ed7597e9336619bc16fd561343edbf5e0425b6573c5004fb0cf40978f5ebc0706f317b230f7424620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 48 5 1 5 15 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43231681593 21.3322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang