Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alicrons

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Alicrons
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Gesin met klein kinders

Absoluut waarde vir geld.

Vriendelike, hulpvaardige gasheer. Pragtige uitsig, stapafstand van die getypoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Dankie Louise,
Lekker om gaste soos julle te kan akkommodeer, met sulke oulike kinders!
Vriendelike groete
Christo

Alicrons
Hanlie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie T
Saam met vriende

Pragtige see uitsig en netjies.

Baie mooi netjiese plek. Alles was reg en met 'n pragtige uitsig. Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer



Baie dankie vir die terugvoer Hanlie, julle sal altyd welkom wees!
Vriendelike groete
Christo

Alicrons
Alicia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A
Gesin met klein kinders

Baie cosy, vriendelik en bekostigbaar.

Ons het baie lekker gebly. Die kinders het hulle geniet op die groot grasperk. Die plekkie het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Dankie Alicia, so lekker om te sien hoe kinders nog buite speel! So bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete, Christo

Alicrons
Petra T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Petra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, maar die genoemde probleme het 'n demper daarop geplaas.

Ons het baie lekker gebly, maar daar was drie probleme. WiFi is baie swak. Dit voel tot die aangespreek word, kan dit as 'n pluspunt verwyder word. Daar word 'n kontant deposito van R1 400 gehef waarvan daar geen melding gemaak is totdat ons reeds betaal het nie. Dit is wel aan ons terugbetaal, maar dit is 'n groot bedrag waarvoor mens voorsiening moet maak. Die "veilige parkering" is ook debatteerbaar, dit was op die sypaadjie voor die bure se huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Beste Petra, so jammer vir die misverstand.
Die terugbetaalbare sleutel deposito betaalbaar is op ons kwotasie, en moes die persoon wat julle bespreking bevestig het, dit genoem het.
Die" Wifi " is gedurende lang beurtkrag (Fase 6) baie swak, aangesien daar net een toring in Jongensfontein is.
Die parkering is ook op ons perseel. Ek het nog onderdak parkering aangebied, maar ook gewaarsku van die salpeter op u motor, weens die seesproei.
Weereens jammer vir die misverstande, dit is ons strewe om ons gaste tevrede, en gelukkig te te hou.
Vriendelike groete

Alicrons
Eric H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric H
Gesin met klein kinders

Verkwikking vir die siel, die rustigheid.

Ons het baie lekker gebly, die blyplek was goed toegerus met alles wat mens sou benodig. Rustigheid in oormaat, mooiste see-uitsig. Verkwikking vir die siel. Die gasheer was baie gaaf, en dis altyd lekker om met 'n warm glimlag verwelkom te word. Omdat ons kinders gehad het wat hou van swem, is die 'swemstrand' maar effe onprakties met al die rotse, maar om daar te gaan stap, was pragtig. Ek sou dit eerder as 'n blyplek/see-bestemming voorstel vir ouer persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Thank you Eric, your feedback is appreciated. Unfortunately, the mini tsunami we experienced in September 2023 caused a lot of damage to our tidal pool and beach area, washing away all the beach sand. But it is slowly getting back to normal.

Alicrons
Raymondo F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymondo F
Gesin met tieners

Fantasties.

Ek en my gesin het baie lekker gebly. Oom is die gaafste en vriendelikste persoon wat ek al ontmoet het. Dankie, Oom, dat u ons so tuis laat voel het. Ons waardeer dit verskriklik baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Baie dankie Raymondo, ons waardeer jou terugvoering!
Hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Alicrons
Mogamat D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat D
Gesin met tieners

We had a wonderful time.

The view will keep me coming back. WiFi unstable. No DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Dear Mogamat, due to load shedding, which does not affect our place, WiFi could be unstable due to the battery systems. DSTV is linked and should not be a problem. Thank you for your positive input. Kind regards, Alicrons

Alicrons
Maryke T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T
Saam met vriende

Lieflike rustige seeuitsig.

Baie lekker ruim selfsorghuis, binne stap afstand van die see. Lieflik met seeuitsig en binne- en buitebraaigeriewe is ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin D

Baie aangenaam, die weer het ons binnenshuis gehou, maar die rugby en DStv kon die leemte vul.

Sal Alicrons weer wil besoek op 'n ander geleentheid wanneer die weer gunstiger is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheslyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by Alicrons, sal defnitief weer gan kuier.

Baie lekker plek om weg te breuk, prys was goed, goeie uitsig oor die see, owners baie vriendelik, dus beslis 'n weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea F

A lovely mid year getaway with family.

Thank you to Christo and his family for the lovely venue and for always being accommodating to our requests. Your friendliness, hospitality and service made our stay even better. Besides a few issues, which were addressed, we enjoyed ourselves tremendously and made many memories. Looking forward to returning soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nôra B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nôra B
Gesin met tieners

Verkwik in siel en liggaam! Recharged en gereed vir die volgende kwartaal.

Christo het sowaar aan alles gedink! Uitstekend toegerus. Ongelooflike uitsig, baie rustige omgewing, goed geleë. Goeie waarde vir geld en geen load shedding! Sal definitief Alicrons weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
She-earl A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
She-earl A
Saam met vriende

Dit was die lekkerste tyd ooit. Om op te staan deer die geluid van die branders en die vars seelug.

Ons was vriendelik verwelkom. Het die beste tyd ooit gehad. Was 'n baie pragtige huis gewees. Die see-uitsig vanaf die huis en die geraas van branders was awesome.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Heerlike, rustige vakansiehuis.

As jy net wil afpak en begin rus, is dit die plek. Alles daar wat jy benodig en as jy iets kort of iets is vra vir die eienaars sorteer hulle dit sommer vinnig uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K
Gesin met klein kinders

Vreedsaam en goed geleë.

Heerlike kuier op Jongensfontein. Christo is vriendelik en georganiseerd. Dit was als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beanca L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beanca L
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik. Pragtige uitsig.

Pragtige uitsig en puik kliëntediens. Sal weer en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J
Saam met vriende

It was very nice and we enjoyed ourselves.

Everything was perfect, the rooms and the place were clean and we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Ons is hartlik ontvang en die eienaar het alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Baie netjiese en gerieflik verblyf. Ideaal vir 2 gesinne met kinders. Skoon en daar is selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser indien jy dit wil gebruik. Die binne en buite braai maak dit ideaal vir enige weeromstandighede om op die vuur kos te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fredia L
Gesin met tieners

Kon heerlik saam met familie kuier.

Was aangenaam verras met als wat beskikbaar was. Dit was gerieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met vriende

Lekker wegbreeknaweek saam vriende, skoon en netjiese huis met fantastiese uitsig en vriendelike eienaar.

Alicrons kan ek definitief aanbeveel. Alles was skoon, gerieflik en netjies en die eienaar besonder hulpvaardig en vriendelik. Op die lieflike stoeparea kan mens net lekker ontspan en afskakel met 'n fantastiese uitsig. Veilige area en kinders kon vrylik gaan rondstap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Heerlik!

Vriendelike ontvangs en behandel. Baie gerieflik ingerig met alles wat benodig word. Selfs moeite gedoen met item wat daar vergeet is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frendelene A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frendelene A
Saam met vriende

Was baie heerlik. Ruimte en netjies.

Verblyf is skoon en netjies. Ruimte perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerieflik en goed geleë.

Yskas nie koud gemaak nie. Het dit aan eienaar gerapporteer. Blyk dat yskas voorheen al herstel moes word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alliza D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alliza D
Saam met vriende

Amazing place.

Amazing we enjoyed our stay friendly people who welcomed us. We are going to come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique A

Awesome.

Christo was such a kind host. We really enjoyed our stay. I will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Uitnemende gasvryheid...voorsorg vir meer as alles en nogwat...selfs ekstra wyn en hout beskikaar. 180 grade aee uitsig en heerlikste kuierstoep...in die somermaande. Selfs ons hondjies was welkom en tuis. Sou daar 'n tuimeldroër ook wees is Christo Cronjé hul se Alecrins 'n perfekte eenstop naweek- of vakansie tuiste weg van jou eie huis af. Verseker aan te beveel.

Dit was in alle opsigte fantasties, skoon en veilig...binne srapafstand van die see en alles daarondom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrika T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika T

Puik plek, meer tyd nodig om dit te kan geniet.

Christo is 'n vriendelike, behulpsame gasheer wat tot laat vir ons gewag het. Baie netjies en gerieflik groot om lekker te kuier en 'n lieflike stoep met die mooiste uitsig. Tyd was bietjie min, maar jy kan jou skoene uitskop by Alicrons en lekker ontspan. Dankie, Christo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex S
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Huis vol toegerus en gemaklike vakansiehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmien B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien B

Ons was 'n groep van 8 volwassenes wat van Alicrons gebruik gemaak het.

My gesin en van ons vriende het die afgelope naweek tuisgegaan in Alicrons. Wat 'n belewenis. Die eienaar, Christo, was baie behulpsaam en vriendelik en het al my vrae bevredigend beantwoord. Die huis is baie netjies en skoon en is volledig toegerus. Ons het 'n pragtige uitsig oor die see gehad. Ons sal in die toekoms beslis weer van die huis gebruik maak en ek sal die huis aanbeveel vir enige van ons vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno M
Gesin met tieners

Baie netjiese blyplek met ’n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Alicrons is 'n netjiese blyplek met 'n heerlike stoep met ’n baie mooi see-uitsig. Alicrons het 'n netjiese buite- sowel as binnebraai. 4 gerieflike kamers en smaaklike dekor. Die kombuis is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alicrons se terugvoer

Baie dankie Arno ons waardeer julle kommentaar.

Alicrons
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 15, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01ff03786bbcf2a2f16ed7597e9336619bc16fd561343edbf5e0425b6573c5004fb0cf40978f5ebc0706f317b230f7424620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 15 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43231681593 21.3322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem