+86
Hotel in Moreletapark

All Seasons Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Helen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Had a lovely mini break and the room was very comfortable and spacious. Carina was very helpful and friendly, and nothing was too much trouble - friendly staff as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Amazing. Was wonderful, will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eska B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Sal nie fout maak om daar te bespreek nie. Kamers is baie ruim en skoon. Sal weer daar bly - gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker ervaring. Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Die uitsig was ongelooflik en alles was netjies, skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelik, netjies en rustig. Vriendelike diens en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pragtige, mooi en skoon blyplek. Baie ruim. Sal vir seker weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

My friends and I had a great time and a great view at the All Seasons Boutique H. My friends and I had a great time and a great view at the All Seasons Boutique Hotel. The rooms were very neat, spacious, luxurious, and comfortable. I will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia W
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Waarde vir geld. Baie goed ontvang deur die oulike gasvrou. Het sommer met die intrapslag welkom gevoel. Alles in die hotel self is baie netjies en ons het regtig lekker gebly. Woonstel 1 kort regtig net bietjie aandag. Die bed moet vervang word, (groter is altyd beter) hy kraak soos 'n ou stoordeur as mens net effens beweeg. Die hoofslaapkamer se mat kan ook maar vervang word. Dis vuil en laat die plek sommer morsig voorkom. Verder baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Heerlik geslaap. Sommige vensters het net een baan gordyn i.p.v. 2 gehad. Swak waterdruk. DStv het nie gewerk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liza N
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2025

Tevrede. Baie goeie waarde vir geld. Sou goed gewees het as ons vooraf laat weet is dat 18h00 te laat is om ontbyt te bestel vir die volgende oggend en dat ontbyt eers vanaf 08h00 bedien kan word.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 192
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 192
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 192
per nag, vir 2 mense
Bespreek

741 Frhensch Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0103caa03415edb851fe0295f91ef5760b65bd8e4bbd3b125627e9b40c4b66f55f8ee50670a727c8e725d60bd707b460fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 192 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 741 Frhensch Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.824545 28.283466

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang