4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Bakke Street, Studio 8, De Bakke, Mossel Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alla Adalla Sea View Apartment is 'n woonstel met 'n see-uitsig, net 500 m vanaf die strand by De Bakke, Mosselbaai. Dit is ook naby die Santos- en Dias-strand en verskeie plaaslike restaurante geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word ook voorsien.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n ekstra tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig. Die woonstelgebou het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Bakke Street, Studio 8, De Bakke, Mossel Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Alla Adalla Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bakke Street, Studio 8, De Bakke, Mossel Bay, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang