Allesreg Chalet E2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marina A - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf met die see op jou voorstoep.
Kerry W - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely, stress-free long weekend away at the beach.
Karien M - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Pieter B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging
Pc D - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte vakansie.
Maretha C - Sep 2019
Algehele gradering
Ligging is perfek - die see letterlik op jou voorstoep.
Angelique V - Apr 2019
Algehele gradering
Alles reg het 'n heerlike uitsig oor die see. Die see is op jou voorstoep om te geniet.
Allesreg Chalet E2 se terugvoer
Goeie more, dankie vir die mooi boodskap. Julle is enige tyd welkom en is bly julle het dit geniet.
Marianna D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Skoon. Goeie diens.
Allesreg Chalet E2 se terugvoer
Hi Marianna,
Dankie baie vir die mooi boodskappie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecrona-weg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal