+27
Selfsorg in Sonheuwel

Aloe Cottages

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Bontrokkie Turn, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Aloe Cottage is in Mbombela (Nelspruit) en bied gehalte-verblyf aan 'n enkel-sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-kothuis op die eienaar se perseel. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n privaat ingang en die eenheid word weeksdae skoongemaak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Onesimus R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Property well located, neat, host very kind and supportive. Will definitely use it again. Security is also top-end.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Marina E
Besigheidsreis
5.0
A lovely quiet stay with all the amenities and a friendly Dachshund. Lovely quiet neighbourhood.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lorinda S
5.0
Uitstekende diens. Netjies en skoon akkommodasie. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te help op kort kennisgewing.
Jul 2025
Elizabeth Cornelia (liné) R
Gesin met tieners
5.0
Gasvrye ontvangs en netjiese fasiliteite. Baie dankie vir die gasvryheid.
Mrt 2025
Bianca L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies gemaklike plekkie. Was daar vir 'n vinnige inloer vir 1 aand. Was rustig en weer vroeg uit.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Bontrokkie Turn, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloe Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Bontrokkie Turn, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9670f577873cc161a87f3539c76d744997b9df3162e2ab390ea29212373dc135958872b9fb84aef82e1eedc588f590b1b38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Bontrokkie Turn Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.498492271595 30.995775247885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang