Aloe Cottage
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R595 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Aloe Cottage is in Nelspruit en bied gehalte-verblyf aan 'n enkel-sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-kothuis op die eienaar se perseel. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n privaat ingang en die eenheid word weeksdae skoongemaak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Aloe Cottage sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Sonheuwel Nelspruit Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom