4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Aloe Eden bied sakpas-selfsorgverblyf in Reebok, sowat 800 m vanaf die strand, met 'n uitsig oor die see waar jy die dolfyne en walvisse, tydens die seisoen, kan sien baljaar. Ons is 'n geakkrediteerde lid van die Mosselbaai Gastehuis Gilde.
Aloe Eden is 'n grondvloer-eenheid met slaapplek vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en alle kombuistoebehore. Die woonstel het ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi-toegang word ook voorsien. Buite braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Truida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Eden het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang