Aloe Studio
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R690R552 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aloe Studio is 'n lieflike vakansie-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Ferreira Town, Jeffreysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste wat oornagverblyf soek.
Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite is 'n stoep met meubels waar gaste kan ontspan.
Daar is ook 'n buitestort met warm water wat gaste kan gebruik om die sand af te was wanneer hulle vanaf die strand terugkeer en die wêreldbekende Supertubes-strand vir branderplankry is net 'n paar meter ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Aloe Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloe Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom