Pick your preferred language

English

Afrikaans

+46
Selfsorg in Jongensfontein

Aloe View Homestay

  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Aloe View Homestay bied selfsorgverblyf in Jongensfontein, 'n kusdorpie 15 km vanaf Stilbaai en 350 km vanaf Kaapstad, langs die suidkus van Suid-Afrika.

Aloe View Homestay word verhuur as unieke en aparte selfsorg-eenhede. Reëlings kan getref word om meer as een afdeling vir 'n groter groep te huur. Die grondvloer-eenheid kan 5 gaste akkommodeer, terwyl die boonste vlak-eenheid nog 2 gaste kan akkommodeer.

Die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n binnebraai. Die hoofslaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer bevat 3 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea waar die 5de persoon kan slaap indien verkies om die tweede slaapkamer te deel.

Die boonste vlak-eenheid is 'n woonstel met 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, binnebraai en ontbythoekie, en 'n koninggrootte-bed aan die oorkant. Die badkamer en kombuis is aparte kamers.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 32 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe View Homestay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

32 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvj6NknYejhozusbIh7vgUXMfl9AfvltVfa2JCuBv4jpFFkfu8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 32 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430195438204 21.332465261221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang