Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe View Homestay

Aloe View Boonste Verdieping
Vanaf
Vanaf R795
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die boonste eenheid is 'n oopplan-woonstel met 'n koninggrootte-bed, 'n dagbed/klein enkelbed (geskik vir ’n klein kind), ontbythoekie, binnebraai en 'n sitkamerarea. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ook apart en volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n skottelgoed- en wasgoedmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n basiese DStv-dekodeerder. 'n Skuifdeur lei na 'n houtdek met 'n tafel en 'n bankie. Let asb. daarop dat die hoë dek via baie trappe bereik word en dat die tuin-terras grond en skerp aalwynplante het, en dus onveilig vir kleuters kan wees. Die tuin is nie kindervriendelik nie. Die rusbank is 'n nou enkelbed, meer geskik vir 'n kind.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe View Homestay
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel op die onderste verdieping het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in die tweede slaapkamer en 2 slaapbanke in die sitkamer. Die hoofbadkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n ingeboude braaiplek en 2 slaapbanke wat in 2 dubbelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n TV met 'n basiese DStv-dekodeerder. Die leefarea lei na 'n grasperk met 'n tafel en bankie. Let asb. op dat daar trappe na die woonstel is. Dit is wyd en het relings en ligte, maar gaste moet kan trappe klim.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvj6NknYejhozusbIh7vgUXMfl9AfvltVfa2JCuBv4jpFFkfu8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 32 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430195438204 21.332465261221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem