Pick your preferred language

English

Afrikaans

+71
Selfsorg in Marlothpark

Aloedale-Kruger

  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3324 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Aloedale-Kruger bied luukse verblyf in die gewilde Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en diegene wat net op soek is na rustigheid. Die lodge het 2 selfsorgeenhede wat elkeen 'n unieke ontwerp het en verblyf aan gesinne of 'n groep vriende bied.

Die Eland-kothuis bied slaapplek aan 12 gaste in 6 en suite-slaapkamers en het 'n ruim leefarea. Die Seekoei-huis is geskik vir 15 gaste en het 7 slaapkamers waarvan 4 en suite-badkamers het.

Die kombuis is volledig toegerus en elke eenheid spog met 'n ruim leefarea, 'n pragtige buite-omgewing met natuuruitsigte en 'n rustige atmosfeer.

Gaste kan ook die wild bewonder wat om die Krokodilrivier bymekaarkom en die olifante wat net 'n paar meter vanaf die wildtuin se heining verbybeweeg.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Androëette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3324 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloedale-Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

3324 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5951bc8ee246ba0ea2dfed439c13187080d8a2ffda96a3f0287a3d0611a2d7c7e249beb002eb19acd5fb728c7cd71febd31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 12) 34 5 1 5 3324 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337153419829 31.812317089303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang