+77
Gastehuis in Middelburg

Aloes 1st on Camp

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aloes 1st on Camp is jou ideale halfpadstop wanneer jy tussen Johannesburg, Gqeberha, die Tuinroete en Kaapstad reis of werk.

Verblyf word gebied in 10 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n gastesitkamer in.

Gaste is welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, tennis, fietsry en swem insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nicolene G
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en vriendelike stop oppad na ons bestemming. Besonderse goeie diens van alle personeel en eienaar. Vriendelik en behulpsaam. Word definitief a...
Sien meer
Des 2025
Elanie B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike en netjiese oornagverblyf. Baie goeie kliente diens. Veilige parkering. Gerieflike en netjiese oornagverblyf. Baie goeie kliente diens. Vei...
Sien meer
Des 2025
Reinier V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Dit was die skoonste verblyf wat ons in 2025 gebruik het. Die diens was ook baie vriendelik. Ons sal hulle vir seker weer gebruik as ons daar ve...
Sien meer
Des 2025
Bernard V
Gesin met tieners
5.0
Lekker oorslaap plek met alles wat jy nodig het. Lekker oorslaap plek met alles wat jy nodig het. Netjies en skoon met alles wat jy nodig het.
Des 2025
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief die plek waar ek sal oorbly vorentoe oppad terug na FS vanaf WC. Was "pleasantly surprised" met die verblyf en restaurant. Meer as voldoende...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 442

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloes 1st on Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c950ff352112af8f57715193b1e10a638be752ea770b92382dfdfb332c4666b73b86a56a12116ec02058c7cd4feac074b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 1 Camp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.489266443428 25.006762160625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang