Aloes 1st on Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Koning- of 2-enkelbedkamer
- Slegs die kamer
- Koninginkamer
- Slegs die kamer
- Dubbelkamers
- Slegs die kamer
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie. Ons aanvaar nie meer kontantbetalings nie; ons verwelkom wel kaart- en elektroniese fondsoordrag (EFT) betalings. Hierdie eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag om die ligte en die TV aan te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang