+77
Gastehuis in Middelburg

Aloes 1st on Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Chris Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was amazing, felt like home away from home, very comfortable. Was excellent. I loved it, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable and restful. Everything needed supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilige en vriendelike stop oppad na ons bestemming. Besonderse goeie diens van alle personeel en eienaar. Vriendelik en behulpsaam. Word definitief aanbeveel. Kos in die restaurant by Celtis was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani S
1 nag
4.6
Jan 2026

Net wat mens kort voor die lang pad aanpak! Baie gerieflik! Netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elanie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflike en netjiese oornagverblyf. Baie goeie kliente diens. Veilige parkering. Gerieflike en netjiese oornagverblyf. Baie goeie kliente diens. Veilige parkering het gemoedsrus gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik. Dit was die skoonste verblyf wat ons in 2025 gebruik het. Die diens was ook baie vriendelik. Ons sal hulle vir seker weer gebruik as ons daar verbygaan. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker oorslaap plek met alles wat jy nodig het. Lekker oorslaap plek met alles wat jy nodig het. Netjies en skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Defnitief die plek waar ek sal oorbly vorentoe oppad terug na FS vanaf WC. Was "pleasantly surprised" met die verblyf en restaurant. Meer as voldoende gewees vir ons behoefte. Sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms. Maak die reis net soveel makliker en rustiger. Ons het niks meer nodig gehad. Als was skoon en netjies en restaurant se kos was heerlik en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jalliel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent place to stay. Clean, secure and friendly staff. The service was excellent from arrival. I was allowed to check in earlier and the place was clean, convenient and peaceful. On arriving and collecting the key, the service given was great and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastic! Wonderful! Thank you for a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Maggie Kiewiets Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 447

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c950ff352112af8f57715193b1e10a638be752ea770b92382dfdfb332c4666b73b86a56a12116ec02058c7cd4feac074b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 1 Camp Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -31.489266443428 25.006762160625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang